BEWERINGS van afknouery het nou weer by die Stad Kaapstad se Direktoraat van Veiligheid en Sekuriteit kop uitgesteek. Insp.
SPEURDERS verbonde aan die Grassy Park-polisiestasie ondersoek ’n klag van moord en twee van poging tot moord ná ’n man ...
DIE Kraaifontein-polisie ondersoek ’n moordklag nadat die lyk van ’n man gistermiddag (Vrydag) met ’n steekwond gevind is.
TWEE Suid-Afrikaners is by die OR Tambo-lughawe met meer as R7 miljoen se dwelms betrap. ’n Polisiewoordvoerder, lt.kol.
DIE Wes-Kaapse minister van maatskaplike ontwikkeling, Jaco Londt, sê sy departement het ’n toename bespeur in navrae en klagtes rondom die migrasie van die SASSA goue kaarte na die nuwe Postbank-kaar ...
Die polisie ondersoek ’n saak van moord nadat ’n man met ’n balaclava oor sy gesig drie vroue Donderdagaand in ’n huis in ...
POTCHEFSTROOM. - ’n Polisieman het Dinsdag (18 Februarie) in die Delareyville-landdroshof verskyn op aanklagtes van bedrog en ...
’N MAN wat TikTok laat gril het met sy rassistiese uitlatings, het vandag in die Kaapse landdroshof verskyn. Die 50-jarige ...
’N GR. 8-leerder van die Spine Road Hoërskool in Mitchells Plain wat na bewering selfmoord gepleeg het oor erge geboelie, sal ...
BUTTERWORTH. - SEWE gewapende verdagtes is noodlottig gewond tydens ’n skietgeveg met die polisie op die N2-snelweg naby ...
DIE hooggeregshof in Mthatha in die Oos-Kaap het Mziwoxolo Zozi (44) tot lewenslange tronkstraf én ’n bykomende 180 jaar gevonnis vir ’n reeks gewelddadige misdade. Hierdie misdade was oor ’n tydperk ...
DIE laaste weke moes Suidooster-aanhangers toekyk hoe hulle geliefde Kaashifa-karakter, vertolk deur die talentvolle ...