Tuisblad Kuns en vermaak Windhoek Hoërskool - ’n hele eeu jonk! Op 5 Februarie 1917 het mnr. William Anderson die eerste hoërskool in Suidwes-Afrika geopen. Presies 101 jaar later staan hierdie skool ...
Tuisblad Tegnologie Side By Side gee tonne liefde en hoop Tanja Bause – 'n Span van ses mense van die Side by Side Early Intervention Centre is tans besig om in agt dorpe in vyf streke ...
Ná kommer uitgespreek is oor die impak van skeepsherstelwerk by die Walvisbaai-hawe se Syncrolift, is ’n vergadering vir Woensdag belê.Die kommer gaan hoofsaaklik oor ...
Meatco het sy omset gedurende die 2023-’24-boekjaar met 57% verhoog tot N$1,2 miljard teenoor die N$765 miljoen van die vorige jaar.Volgens Meatco se 2023-’24-jaarverslag ...
Die minister van myne sê die 30ste Mynbou-indaba bied aan Namibië 'n geleentheid om die land se potensiaal uit te lig. Namibië neem deel aan die 30ste Mynbou-indaba in Kaapstad, Suid-Afrika, wat nog ...
Nuusredaksie – Die jongste taal in die wêreld is vanjaar ’n eeu oud en in Namibië vier Die Voortrekkers dit met ’n spesiale tema – Ons kán in Afrikaans! Dié tema ...
Oor die tydperk van twaalf maande totdat Namport se boekjaar op 31 Maart 2022 geëindig het, is 289 meer vaartuie in Namibië se twee hawens by Walvisbaai en Lüderitz verwelkom as die jaar tevore.
Die gesig van radio. 'n 'Gentleman' en die stem wat 'n hele generasie grootgemaak het. Die gewilde en veteraan-aanbieder Deon van Rensburg se stem is sedert verlede Vrydag stil oor die lugweë waarop ...
Henriette Lamprecht – Tussen tussen vier en ses persent van bejaardes in Namibië het al ’n vorm van mishandeling tuis ervaar. Bydraende faktore sluit armoede, ongelykheid, dwelmmisbruik en ...
Tanja Bause – “As die gogga vir resiesduiwe jou een keer byt, raak jy nie van hom ontslae nie. Dis nie iets wat jy vir iemand kan leer nie, dis in jou bloed,” sê die 79-jarige Dieter Lucks. Vir die ...
skoppelmaai (skop-pel-maai) s.nw., skoppelmaaie. (verouderend) Ook, verouderd, skoplamaai en skoppermaai. Toestel wat bestaan uit ’n sitplek wat gew. met twee toue of kettings aa As jy n aktiewe ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果