Twee mense is die naweek in afsonderlike mesaanvalle dood, terwyl nog ’n man in die hospitaal opgeneem is nadat lede van die publiek hom na bewering aangerand ...
Die hofsaak waarin ’n vrou N$1,5 miljoen in skadevergoeding van die staat eis vir beserings wat sy glo tydens haar bevalling by die Otjiwarongo-staatshospitaal opgedoen het, ...
skoppelmaai (skop-pel-maai) s.nw., skoppelmaaie. (verouderend) Ook, verouderd, skoplamaai en skoppermaai. Toestel wat bestaan uit ’n sitplek wat gew. met twee toue of kettings aa As jy n aktiewe ...
Ná kommer uitgespreek is oor die impak van skeepsherstelwerk by die Walvisbaai-hawe se Syncrolift, is ’n vergadering vir Woensdag belê.Die kommer gaan hoofsaaklik oor ...
Human Resource (HR) professionals play a pivotal role in shaping organisational culture, fostering employee development and ensuring operational efficiency. To excel in this dynami As jy n aktiewe ...
Meatco het sy omset gedurende die 2023-’24-boekjaar met 57% verhoog tot N$1,2 miljard teenoor die N$765 miljoen van die vorige jaar.Volgens Meatco se 2023-’24-jaarverslag ...
Pernod Ricard, one of the biggest producers of alcoholic beverages, has acquired the 20% stake it does not already own in local fynbos-infused gin brand Inverroche. This will make it the owner of ...
Mitsubishi Motors has officially launched the Next-Gen Triton in Namibia, boasting a bold new design, enhanced performance, and cutting-edge technology. Built for both adventure and utility, the ...
Namibië staar ’n kritieke tekort aan landdroste in die gesig, met sommige wat gedwing word om tussen dorpe te reis en ook oor ’n verskeidenheid sake moet dien, wat ...
Swakopmund se buurtwag, ’n gemeenskapsgeleide misdaadbekampingsorganisasie wat sedert 2011 ’n noodsaaklike rol speel om dié kusdorp te beveilig, staar ’n krisis in die ...
Die minister van finansies en staatsondernemings, Iipumbu Shiimi, het wysigings aan die pensioenfondsreëls vir parlementariërs en ander ampsdraers voorgestel, wat sal ...